Felipe Nasr | |
---|---|
Nasr by die 2015 Maleisiese Grand Prix.
| |
Geboortedatum | 21 Augustus 1992 |
Geboorteplek | Brasília, Brasilië |
Volle naam | Luiz Felipe de Oliveira Nasr |
Nasionaliteit | Brasilianer |
Aktiewe jare | 2015-2016 |
Ou span(ne) | Sauber-Ferrari[1] |
Motornommer | 12 |
Inskrywings | 40 (39 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 29 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2015 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2016 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2015 |
Verlede jaar plek | 13de (27 punte) |
Luiz Felipe de Oliveira Nasr (gebore 21 Augustus 1992) is 'n Brasiliaanse renjaer. Hy was die 2009 Formule BMW-Europa en die 2011 Britse Formule 3-kampioen.
Na 'n jaar as amptelike toetsbestuurder vir Williams in 2014, het hy in 2015 by Sauber aangesluit as voltydse Formule Eenjaer.[2] Hy het tot die einde van 2016 aan Grands Prix deelgeneem.